Maroela Media Reviews

Maroela Media Reviews

Published by on 2026-04-18

🏷️ About: Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier.


     


Is Maroela Media Safe to Use?

We Investigate the app owner's website (Maroelamedia.co.za), verify their legitimacy, and uncover hidden scams and complaints.


Overall Customer Experience 😎


🫥 Neutral
50.0%

🤬 Negative experience
32.6%

😎 Positive experience
17.4%

~ from Justuseapp.com NLP analysis of 226 combined software reviews.

Is Maroela Media Safe?
Maroela Media appears generally safe, but use with caution.
34.9/100

  Safety Analysis »»

Is Maroela Media Legit?
Maroela Media appears legitimate, though exercise caution.
134.7/100



Read 10 Customer Service Reviews 😠💢

4.5 out of 5
“Eish” toe sak ń Boer?!

Toon respek vir Afrikaners en veral Boere. Ons hou julle in besigheid. Gebruik ook Afrikaans as taal. “Eish” is nie erken in Afrikaans nie.

App werk nie

Nadat ek ñ artikel gelees het kan ek nie terugkeer na die hoofblad nie! Ek gaan die app delete en News 24 gebruik!

Teleurgesteld

Hi Span

Ek gradeer julle toep op die laagste want mens sukkel so met die toep, dan vat die berig lank om te laai & bly sê "wag asseblief" soos vanaand & ek moet dan uitgaan & meeste van die ander kere wil my fotos nie laai nie. Ek het al lank gelede gekla oor die fotos maar lyk my ek moet maar gaan op geluk, want een dag werk dit & môre nie. En my toep se verstelling is altyd gestel op automaties opdateer, so dit kan nie wees dat hy oud is nie. So seblief, skerp julle toep op want ek het hom altyd onbeskryflik baie geniet!!!!

Baie dankie!

Baie swak

Kry nie ge”scroll” nie. Baie swak!!!

Teleurstelling na my update

Ek het voorheen 5 sterre gegee, maar is nie so tevrede na my opgradering nie. As ek op die foto’s raak gaan dit onmiddelik vergroting toe en tans niks wat ek doen kan ek weer die foto verklein dat ek my artikel verder kan lees nie. Is daar ‘n manier om update te verander na die vorige een toe? Die uitset is ook nie vir my goed nie, jammer, maar teen die tyd sal ek skynbaar niks goeds kan sê nie. Nogtans sal Maroela Media vir my die beste wees -as ek my vorige een kan terug kry!

App laai selde

Assblief kyk na die “bugs” wat verhoed dat die app opdatteer. Partykeer gaan daar ń week verby voor die app nuwe nuus artikels laai. “Refresh” werk ook nie.

Maroela

Sukkel met toegang tot Maroela media app!!

More

Ek werk in Amerika dankie ek lees julle nuus elke dag. So bly ek op hoogte wat aan gaan

Groete

Neels Groesbeek

Review

Baie dankie vir die daaglikse, heerlike nuus.

Uitstekend

Behalwe dat dit in Afrikaans is, word die jongste nuus ten minste so gou gubliseer as kompitisie soos News 24. Baie makilk om rond te beweeg van hoofblad na individuele berigte em terug.



Is Maroela Media Safe? 🙏

Maroela Media appears generally safe, but use with caution. JustUseApp Safety Score for Maroela Media is 34.9/100.
This assessment is based on our NLP analysis of 226 user reviews. Combined with the app store average rating of 4.5/5.


Is Maroela Media Legit? 💯

Maroela Media appears legitimate, though exercise caution. Our NLP models processed user feedback to estimate legitimacy. JustUseApp Legitimacy Score for Maroela Media is 134.7/100 .
This conclusion is based on analysis of 226 user reviews.




How was your experience with Maroela Media? Post a Review




Features

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen.

In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier.

Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.

Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi.

Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.

  Contact Support
Developer:
Maroela Media