Company Name: Maroela Media
About: Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die
jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe
om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en
Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan
laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en
plesier.
The following contact options are available: Pricing Information, Support, General Help, and Press Information/New Coverage (to guage reputation). Discover which options are the fastest to get your customer service issues resolved.
NOTE: If the links below doesn't work for you, Please go directly to the Homepage of Maroela Media
E-Mail: [email protected]
Website: 🌍 Visit Maroela Media Website
Privacy Policy: http://maroelamedia.co.za/bepalings-en-voorwaardes/
Developer: Maroela Media
Protect your data and wallet. We investigate the developer's website (Maroelamedia.co.za), verify they're legit, and uncover hidden scams or complaints.
by Jackobie
Toon respek vir Afrikaners en veral Boere. Ons hou julle in besigheid. Gebruik ook Afrikaans as taal. “Eish” is nie erken in Afrikaans nie.
by JacoPutt123
Nadat ek ñ artikel gelees het kan ek nie terugkeer na die hoofblad nie! Ek gaan die app delete en News 24 gebruik!
by VD Merwe
Hi Span
Ek gradeer julle toep op die laagste want mens sukkel so met die toep, dan vat die berig lank om te laai & bly sê "wag asseblief" soos vanaand & ek moet dan uitgaan & meeste van die ander kere wil my fotos nie laai nie. Ek het al lank gelede gekla oor die fotos maar lyk my ek moet maar gaan op geluk, want een dag werk dit & môre nie. En my toep se verstelling is altyd gestel op automaties opdateer, so dit kan nie wees dat hy oud is nie. So seblief, skerp julle toep op want ek het hom altyd onbeskryflik baie geniet!!!!
Baie dankie!